top of page

Suidoorsterfees Boogie

Sat, 27 Apr

|

Artscape Theatre

Trek jou dansskoene aan en kom sing, lag en dans met die gewilde Boogie-span. Die vyf-stuk-orkes en ses sangers lewer ’n kragtoer dwarsoor die diskovloere van die 70’s en 80’s toe legendes soos Barry White, Diana Ross, Stevie Wonder en Gloria Gaynor jou betower het met op-en-wakker musiek.

Tickets are not on sale
See other events
Suidoorsterfees Boogie
Suidoorsterfees Boogie

Time & Location

27 Apr 2024, 20:00 – 22:30

Artscape Theatre, D.F. Malan St, Foreshore, Cape Town, 8001, South Africa

About the event

Trek jou dansskoene aan en kom sing, lag en dans met die gewilde Boogie-span. Die vyf-stuk-orkes en ses sangers lewer ’n kragtoer dwarsoor die diskovloere van die 70’s en 80’s toe legendes soos Barry White, Diana Ross, Stevie Wonder en Gloria Gaynor jou betower het met op-en-wakker musiek. Met: Gary Naidoo, Ree Cornelius, Janine Cornelius, Celeste Dreyer, Jon-E en Candice Thornton

Share this event

© 2023 by JR Creative

bottom of page